Romulea aquatica
plantspesie
Romulea aquatica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Malmesbury voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2 400km2 en groei in oewer poele maar word bedreig deur graan verbouing en vertrapping deur vee.
Waterfroetang | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. aquatica
|
Binomiale naam | |
Romulea aquatica G.J.Lewis, (1938)
|