Romulea discifera
Romulea discifera is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km2 en daar is slegs een populasie. Die spesie het 90% van sy habitat afgestaan aan graan verbouing en padkonstruksie. Die oorblywende gefragmenteerde populasie is langs 'n pad en word bedreig deur vee en indringerplante.
Romulea discifera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. discifera
|
Binomiale naam | |
Romulea discifera J.C.Manning & Goldblatt, (2001)
|