Romulea jugicola
plantspesie
Romulea jugicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld en fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van die Potberg tot die Kammanassieberge en Outenikwaberge. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, sedert 1996 is groot gedeeltes van die renosterveld in die Klein Karoo omgeploeg.
Romulea jugicola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. jugicola
|
Binomiale naam | |
Romulea jugicola M.P.de Vos, (1972)
|