Romulea komsbergensis
plantspesie
Romulea komsbergensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, vanaf Komsbergpas tot by Middelpos. Die spesie se habitat word bedreig deur gewas verbouings.
Romulea komsbergensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. komsbergensis
|
Binomiale naam | |
Romulea komsbergensis M.P.de Vos, (1953)
|