Romulea monticola
plantspesie
Romulea monticola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld en fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom voor van die Gifberg tot by die Bokkeveldberge. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 800 km2. Die spesie het habitat afgestaan aan die groeiende rooibostee bedryf.
Romulea monticola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. monticola
|
Binomiale naam | |
Romulea monticola M.P.de Vos, (1972)
|