Romulea quartzicola
plantspesie
Romulea quartzicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor waar daar net een populasie is. Hierdie populasie word bedreig deur 'n moontlike mynbou projek.
Romulea quartzicola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. quartzicola
|
Binomiale naam | |
Romulea quartzicola Goldblatt & J.C.Manning, (2011)
|