Romulea unifolia
plantspesie
Romulea unifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Roggeveld in die Noord-Kaap en daar is sewe sub populasies bekend. Die plant word bedreig deur graan verbouing en vertrapping deur vee.
Romulea unifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. unifolia
|
Binomiale naam | |
Romulea unifolia M.P.de Vos, (1987)
|