Romulea vinacea
plantspesie
Romulea vinacea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies in die Noord- en die Wes-Kaap. Die plant kom by die Pakhuispas en Oorlogskloof voor. Daar is twee sub populasies bekend en die plant het tans geen bedreigings nie. Die plant word as seldsaam beskou.
Romulea vinacea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. vinacea
|
Binomiale naam | |
Romulea vinacea M.P.de Vos, (1972)
|