Rooiafrikaner
Plantspesie
Die rooiafrikaner[1] (Gladiolus priorii) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel is van die fynbos-ekostreek. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die plant is vernoem na die Britse mediese praktisyn en amateurplantkundige Richard C. Prior.[1]
Rooiafrikaner | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. priorii
|
Binomiale naam | |
Gladiolus priorii (N.E.Br.) Goldblatt & M.P.de Vos,(1989 publ. 1990)
| |
Sinonieme | |
|
Galery
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Gladiolus priorii". Fernkloof-natuurreservaat (in Engels). Besoek op 25 Mei 2021.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp)