Rooigrond
Rooigrond is 'n dorpie in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Rooigrond | |
---|---|
Koördinate: 25°55′19″S 25°48′7″O / 25.92194°S 25.80194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Mahikeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,47 km2 (1,34 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 810 |
• Digtheid | 810/km2 (2 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 9.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.1% |
• Swart mense | 88.6% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 78.3% |
• Afrikaans | 10.9% |
• Engels | 2.5% |
• Suid-Ndebele | 2.2% |
• Ander | 6.1% |
Poskode (strate) | 2743 |
Poskode (posbusse) | 2743 |
Skakelkode | 018 |
Die nedersetting is 16 km suidoos van Mahikeng en 25 km suidwes van Ottoshoop geleë. Die plek was voorheen bekend as Vrywilligersrus en Heliopolis. 'n Deel van die Rooigrondgebied wat afgestaan is aan Boerevrywilligers onder Adriaan de la Rey deur Tswanakapteins in die 1880s, het die republieke van Stellaland en Goosen geword.[2] Rooigrond het as die voormalige hoofstad van die korstondige Republiek van Goosen gedien van 1882 tot 1883.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Rooigrond". Sensus 2011.
- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 391.