Rosebank, Kaapstad

(Aangestuur vanaf Rosebank)
Vir Rosebank in die noorde van Johannesburg, sien Rosebank, Gauteng.

Rosebank is 'n klein suidelike voorstad van Kaapstad wat tussen Rondebosch en Mowbray geleë is. Van die geboue van die Universiteit van Kaapstad is in die voorstad, onder meer die ronde toringblokke van koshuise.

Rosebank
Voorstad
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rosebank
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rosebank
Rosebank is in Cape Town
Rosebank
Rosebank
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rosebank
Koördinate: 33°57′20″S 18°28′27″O / 33.95556°S 18.47417°O / -33.95556; 18.47417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal1,1 km2 (0,4 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 963[1]
 • Digtheid4 500/km2 (12 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7700
Skakelkodes(021) 685

Verwysings

wysig
  1. Subplek Rosebank 2011-sensus