Rosebank, Kaapstad
- Vir Rosebank in die noorde van Johannesburg, sien Rosebank, Gauteng.
Rosebank is 'n klein suidelike voorstad van Kaapstad wat tussen Rondebosch en Mowbray geleë is. Van die geboue van die Universiteit van Kaapstad is in die voorstad, onder meer die ronde toringblokke van koshuise.
Rosebank | |
---|---|
Voorstad | |
'n OpenStreetMap-straatkaart van Rosebank | |
Koördinate: 33°57′20″S 18°28′27″O / 33.95556°S 18.47417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,1 km2 (0,4 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 963[1] |
• Digtheid | 4 500/km2 (12 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7700 |
Skakelkodes | (021) 685 |
Verwysings
wysig- ↑ Subplek Rosebank 2011-sensus