Bosveldwitklokke
(Aangestuur vanaf Rothmannia fischeri)
Die Bosveldwitklokke (Rothmannia fischeri) is 'n struik of klein boom wat voorkom in die Lebomboberge en verder noordwaarts. Die spesie is ook inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Bosveldwitklokke | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. fischeri
|
Binomiale naam | |
Rothmannia fischeri (K.Schum.) Bullock ex Oberm., (1937)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 694.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online