Ruschia acocksii
Plantspesie
Ruschia acocksii is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en kom in die Noord-Kaap op die Roggeveldberge naby die Verlatenkloofpas voor. Die plant word as seldsaam beskou, dit is laas in 1954 gesien.
Ruschia acocksii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Ruschia |
Spesie: | R. acocksii
|
Binomiale naam | |
Ruschia acocksii L.Bolus, 1954
|