Ruschia intricata
Plantspesie
Ruschia intricata is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voorkom.
Steekvy, ook Doringvygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Ruschia |
Spesie: | R. intricata
|
Binomiale naam | |
Ruschia intricata (N.E.Br.) H.E.K.Hartmann & Stüber 1993
| |
Sinonieme | |
|