Grondmagte van die Russiese Federasie
(Aangestuur vanaf Russiese Leër)
Die Grondmagte van die Russiese Federasie (Russies: Сухопутные войска Российской Федерации, Soegopoetnije vojska Rossijskoj Federatsii) is die landmagte van die Gewapende Magte van die Russiese Federasie, gevorm uit dele van die ineengestorte Sowjetweermag in 1992.
Russiese Grondmagte (of Leër) | |
---|---|
Embleem van die Russiese Grondmagte
| |
Gestig | 17 Januarie 1992 |
Land | Rusland |
Onderdeel van | Gewapende Magte van die Russiese Federasie |
Tipe | Leër |
Spesialisasie | Grondoorlogvoering Artilerie-oorlogvoering |
Hoofkwartier | Frunzenskaya Embankment 20-22, Moskou |
Aantal lede | 285,000 personeel (2014)[1] |
Kommandostruktuur | |
Veldslae | Burgeroorlog in Tadjikistan Oos-Prigorodniese konflik Oorlog in Abchasië 1993 Russiese konstitusionele krisis Eerste Tsjetsjeense Oorlog Inval in Dagestan 2008 Russies-Georgiese Oorlog Tweede Tsjetsjeense Oorlog Insurgensie in Noord-Kaukasus 2014 Russiese militêre ingryping in die Oekraïne |
Onderskeiding | Kolonel-Generaal Oleg Salyukov |
Die huidige Russiese Leër is in Januarie 1992 gestig en volg die Sowjetleër op, ná die ontbinding van die voormalige Sowjetunie aan die einde van die Koue Oorlog in Desember 1991.
Die vorming van hierdie magte stel ekonomiese uitdagings ná die ineenstorting van die Sowjetunie, en vereis ook hervorming van mag tydens die oorgang na professionalisme.
Verwysings
wysig- ↑ Internasionale Instituut vir Strategiese Studies: Die Militêre Ewewig 2014, p.181
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |