SV Ramlingen-Ehlershausen
Volledige naam | Sportverein Ramlingen/ Ehlershausen von 1921 e.V. |
Stigtingsdatum | 5 Junie 1921 |
Tuisveld | Waldstadion Ramlingen, Burgdorf |
Kapasiteit | 2 000 |
Kompetisie | Oberliga Noord |
SV Ramlingen/Ehlershausen is 'n sportklub uit Burgdorf in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook 'n fietsryafdeling.
Die klub is op 5 Junie 1921 gestig as SV Ramlingen. Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog is die klub ontbind deur die Geallieerdes in 1945. Die klub is egter weer op 2 Augustus 1946 herstig as SV Ramlingen-Ehlershausen, die huidige naam.
Die klub se grootste prestasie was om die Oberliga Noord te haal in 2006.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Noord 2006/07-seisoen | |
Altona 93 - ASV Bergedorf 85 - Eintracht Braunschweig II - BV Cloppenburg - VfL 93 Hamburg - SV Arminia Hannover - Hannover 96 II - SV Henstedt-Rhen - Holstein Kiel II - SV Meppen - VfR Neumünster - Eintracht Nordhorn - FC Oberneuland - VfL Osnabrück II - VSK Osterholz-Scharmbeck - SV Ramlingen-Ehlershausen - FC St. Pauli II - VfL Wolfsburg II |