Saalboomspruit
Die Saalboomspruit is 'n sytak van die Wilgerivier wat op sy beurt by die Olifantsrivier aansluit, omtrent 12 km stroomop van die Loskopdam.
Saalboomspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Oorsprong | naby Leandra |
Monding | Wilgerivier |
Monding-hoogte | 1301 m |
Koördinate: 25°43′58″S 28°59′19″O / 25.73278°S 28.98861°O |
Roete
wysigDie Saalboomspruit se oorsprong is ongeveer 5 km suid van Balmoral, op die hoëveldse grasvlaktes van Mpumalanga.[1]
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Saalboomspruit se monding by Geonames.org (cc-by)