Safed
stad in noordelike Israel met sowat 30 100 inwoners
Safed (Hebreeus: צְפַת, Tsfat, Asjkenasiese Hebreeus: Tzfas, Bybels: Ṣǝp̄aṯ; Arabies: صفد, Ṣafad) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 30 100.[1] Die stad is met 'n hoogte van ongeveer 900 meter bo seevlak die hoogste stad van Israel.
Safed צְפַת صفد | |
---|---|
'n Uitsig oor Safed | |
Koördinate: 32°57′57″N 35°29′54″O / 32.96583°N 35.49833°O | |
Land | Israel |
Distrik | Noordelike |
Regering | |
• Burgemeester | Shuki Ohana |
Bevolking | |
• Totaal | 30 100 |
Webwerf | zefat.muni.il |
Safed is suid van Libanon, net wes van die Jordaanrivier en noordwes van die Meer van Tiberias geleë. Die stad is in ongeveer 66 n.C. gestig en is saam met Jerusalem, Hebron en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaïsme.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 4 bladsy "Zefat" – Israelse Statistiek
- ↑ Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein. "PALESTINE, HOLINESS OF:" (in Engels). Jewish Encyclopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 18 November 2018.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Safed.
- (en) Toerisme-inligting oor Safed op Wikivoyage
- (he) Amptelike webwerf Geargiveer 20 Februarie 2014 op Wayback Machine