Maak hoofkeuseskerm oop

Sandra Kotzé is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is in 1965 met Cobus Rossouw getroud. Hulle het drie kinders, Wilmien, 'n TV-regisseur, Cobus, 'n regisseur, en Susan, 'n rolverdelingsregisseur.

Sandra Kotzé
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig