Ovale dryfvis
vis spesie
(Aangestuur vanaf Schedophilus ovalis)
Die ovale dryfvis (Schedophilus ovalis) is 'n vis wat voorkom aan die kontinentale bank aan die kus van Wes-Afrika en die Middellandse See. Die vis was verwar met die swerwer-dryfvis in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Imperial blackfish.
Ovale dryfvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Scombriformes |
Familie: | Centrolophidae |
Genus: | Schedophilus |
Spesie: | S. ovalis
|
Binomiale naam | |
Schedophilus ovalis (Cuvier, 1833)
|
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakels
wysig- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Schedophilus ovalis" in FishBase. Mei 2006-weergawe.