Schiermonnikoog is 'n munisipaliteit en dorp in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland en 'n eiland in die Waddesee.

Schiermonnikoog

Schiermonnikeich

Skiermûntseach / Skiermuontseach
Munisipaliteit
Vlag van Schiermonnikoog
Vlag
Wapen van Schiermonnikoog
Wapen
Ligging van Schiermonnikoog in Friesland-provinsie
Ligging van Schiermonnikoog in Friesland-provinsie
Kaart van Schiermonnikoog-munisipaliteit
Kaart van Schiermonnikoog-munisipaliteit
Koördinate: 53°29′N 6°12′O / 53.483°N 6.200°O / 53.483; 6.200
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Friesland
Regering
 • BurgemeesterIneke van Gent (GroenLinks)
Oppervlak
 • Totaal203,56 km2 (78,59 vk. myl)
 • Land40,76 km2 (15,74 vk. myl)
 • Water162,80 km2 (62,86 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal944
 • Digtheid23/km2 (60/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
9166
Skakelkodes0519
Bestuurlike sentrumSchiermonnikoog (dorp)
Webwerfwww.schiermonnikoog.nl

Met 23 inw/km² land is Schiermonnikoog die ylbevolkste munisipaliteit van Nederland.

Die eiland se hoogste punt is 20 m hoog.

Naburige munisipaliteite

wysig
 
Noardeast-Fryslân Het Hogeland (GR)

Eksterne skakels

wysig