Moenie verwar word met die aangrensende provinsie Shanxi nie.

Shaanxi (Chinees: 陕西 pinyin: Shǎnxī ) is 'n provinsie in die sentraal-noorde van die Volksrepubliek China. In 2010 het dit 'n bevolking van 37 327 328 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Xi'an.

Shaanxi se ligging in die Volksrepubliek China

Eksterne skakelsWysig