Shangrao
Shangrao (Vereenvoudigde Chinees: 上饶; Tradisionele Chinees: 上饒; pinyin: Shàngráo) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 6 491 088 in 2020. Die stad is in die ooste van China, net suidoos van die Yangtzerivier geleë. Uraan word sedert die vroeë 1960's naby Shangrao ontgin, 'n belangrike kommoditeit vir China se kernarsenaal.
Shangrao 上饶 | |
---|---|
Stad | |
Die middestad van Shangrao. | |
Koördinate: 28°27′18″N 117°56′35″O / 28.45500°N 117.94306°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangxi |
Oppervlak | |
• Stad | 22 791 km2 (8 800 vk. myl) |
• Stedelik | 3 933 km2 (1 519 vk. myl) |
• Metro | 2 555 km2 (986 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 6 491 088 |
• Digtheid | 280/km2 (740/vk. myl) |
• Stedelik | 1 293 399 |
• Stedelike digtheid | 510/km2 (1 300/vk. myl) |
• Metro | 2 068 763 |
• Metrodigtheid | 530/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 0793 |
Webwerf | zgsr.gov.cn |
Verwysings
wysig- ↑ (zh) "上饶市概况地图_行政区划网(区划地名网) www.XZQH.org". XZQH. Besoek op 5 Mei 2019.
- ↑ (en) "China: Jiāngxī (Prefectures, Cities, Districts and Counties) – Population Statistics, Charts and Map".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shangrao.
- (zh) Amptelike webwerf van Shangrao