Siberiese Federale Distrik

Die Siberiese Federale Distrik (Russies: Сиби́рский федера́льный о́круг, Sibirski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 12 federale deelgebiede, wat almal in Asië geleë is. Die bevolking is 19 256 426, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wiktor Tolokonski .

Siberiese Federale Distrik
Сибирский
Die ligging van die Siberiese Federale Distrik.
Die ligging van die Siberiese Federale Distrik.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede 12
Stigting 18 Mei 2000
Regering
Hoofstad Nowosibirsk
Leier Wiktor Tolokonski
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 19 256 426
Volgorde 3de
Stedelik 72%
Plattelands 28%
Statistiek
Oppervlakte 5 114 800 km2
Volgorde 2de
Webtuiste http://www.sibfo.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Demografie

wysig

Federale deelgebiede

wysig
 

Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name

# Vlag Federale deelgebied Hoofstad
1   Altai Gorno-Altaisk
2   Altai-krai Barnaoel
3   Boerjatië Oelan-Oede
4   Zabaikalski-krai Tsjita
5   Irkoetsk-oblast Irkoetsk
6   Kemerowo-oblast Kemerowo
7   Krasnojarsk-krai Krasnojarsk
8   Nowosibirsk-oblast Nowosibirsk
9   Omsk-oblast Omsk
10   Tomsk-oblast Tomsk
11   Tiwa Kizil
12   Chakassië Abakan

Eksterne skakels

wysig

55°N 83°O / 55°N 83°O / 55; 83

Verwysings

wysig
  1. [1] Russiese 2010-sensus