Sinkasetaat

chemiese verbinding

Sinkasetaat is die sout van sink en etanoësuur. Dit het die formule Zn(CH3COO)2. Die stof is higroskopies.[1]

Eienskappe

Algemeen

Naam Sinkasetaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Zn(CH3COO)2
Molêre massa 183,48[g/mol][1]
CAS-nommer 557-34-6[1]  
Voorkoms wit vastestof[1]  
Reuk asynagtig[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=3023,7(2); b=479,9(1); c=926,0(1) pm; β=99,49(1) [2]  
Ruimtegroep C2/c 
Nommer 15
Smeltpunt 83-86 °C[1]
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 663 [mg/kg] (rot; oraal)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kristalstruktuur

wysig

Watervrye sinkasetaat kristalliseer 'n in gelaagde monokliniese struktuur. Dit bestaan uit polimeriese lae met Zn-atome in 'n tetraëdriese omringing. Die asetaatione vorm syn-anti-brûe. Daar is ook 'n ortorombiese vorm wat 'n driedimensionale polimeernetwerk besit.[2]

Sinkasetaat vorm ook 'n dihidraat. Die watervrye vorm kan uit 'n oplossing in etanol gerekristalliseer word.[2]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "MSDS". Fisher.
  2. 2,0 2,1 2,2 W. Clegg, I. R. Little, B. P. Straughan. "Monoclinic anhydrous zinc(II) acetate". Acta Cryst. (1986). C. 42: 1701–1703. doi:10.1107/S010827018609087X.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)