Sinkfosfied
chemiese verbinding
Sinkfosfied is 'n verbinding van sink en fosfor met die chemiese formule Zn3P2.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sinkfosfied |
Chemiese formule | Zn3P2 |
Molêre massa | |
CAS-nommer | |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=809,7pm;c=1145,0pm[1] |
Ruimtegroep | P42/nmc |
Nommer | 137 |
Strukturbericht | D5₉ |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigSinkfosfied kristalliseer in 'n tetragonale struktuur wat die argetipe van die D59-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Chemiese eienskappe
wysigSinkfosfied kan verkry word deur stoïgiometriese hoeveelhede sink en rooi fosfor in 'n kwartsbuis onder vakuum tot 700 °C te verhit.[2]
Fisiese eienskappe
wysigZn3P2 is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van 1,5 eV en 'n hoë aborpsiekoëffisiënt (>105 cm-1) Dit kan maklik in dunfilmvorm voorberei word as 'n p-tipe materiaal en enkelkristalle kan deur chemiese damptransport met of sonder jodium gegroei word.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Zn3P2 (D59) Structure: A2B3_tP40_137_cdf_3g-001". Aflow.
- ↑ F. Wagenknecht. R. Juza; Georg Bauer (1963). Handbook of preparative inorganic chemistry. New York; London: Academic press. p. 1081.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Richar H. Bube (1998). Photovoltaic materials. London: Imperial College Press. p. 217. ISBN 186094065X.