Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe
Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe (IATA-kode: MRU, ICAO: FIMP), is die belangrikste internasionale lughawe in Mauritius. Dit is 26 km suidoos van die hoofstad Port Louis geleë. Die lughawe was voorheen bekend as die Plaisance Lughawe, maar dit is herdoop ter nagedagtenis van Sir Seewoosagur Ramgoolam.
Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe voorheen Plaisance-lughawe | |||
---|---|---|---|
Aanloopbaan 14 by die SSR Int. Lughawe | |||
IATA: MRU – ICAO: FIMP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Airports of Mauritius Co. Ltd. | ||
Ligging | Plaine Magnien | ||
Spil vir | Air Mauritius | ||
Hoogte bo seevlak | 57 m / 186 vt | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in Mauritius | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
14/32 | 3,370 | 11,056 | Teer |
Statistieke (2012) | |||
Passasiers | 2,690,869[1] |
Die lughawe, wat tot 'n streekspilpunt ontwikkel het, huisves direkte vlugte na verskeie bestemmings in Afrika, Asië, Europa en is die tuiste van die land se nasionale lugredery Air Mauritius. "Airports of Mauritius Co. Ltd" (AML) is die eienaar en operateur van die lughawe; die regering van Mauritius is die grootste aandeelhouer van AML. "Airport Terminal Operations Ltd" (ATOL) was verantwoordelik vir die ontwerp, bou en bedryf van die nuwe eindpuntgebou.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sir Seewoosagur Ramgoolam International Airport. |
- Lughawens van Mauritius
- Air Mauritius
- Departement Burgerlugvaart Geargiveer 10 November 2012 op Wayback Machine
Verwysings
wysig- ↑ "Totale passasiersverkeer". Airports of Mauritius Co Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019. Besoek op 17 April 2013.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp)