Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/12 April
(Aangestuur vanaf Sjabloon:April 12 selektiewe herdenkings)
12 April: Kosmonautedag in Rusland (1961); Joeri-nag.
- 1204 – Die Bisantynse hoofstad Konstantinopel word deur die kruisvaarders van die vierde kruistog verower.
- 1861 – Die Amerikaanse Burgeroorlog begin by Fort Sumter.
- 1877 – Die Verenigde Koninkryk annekseer die Zuid-Afrikaansche Republiek.
- 1975 – Viëtnamoorlog: Die Amerikaanse ambasade in Phnom Penh, Kambodja, word ontruim toe Khmer Rouge-troepe die stad omsingel.
- 1981 – Die eerste lansering van die Columbia-ruimtependeltuig vir die STS-1-sending.