Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/20 April
(Aangestuur vanaf Sjabloon:April 20 selektiewe herdenkings)
20 April: Ridvan (Baha’i-geloof).
- 1657 – Jode van New Amsterdam (later New York Stad) kry geloofsvryheid.
- 1862 – Die eerste pasteurisasie-toets word gedoen deur Louis Pasteur en Claude Bernard.
- 1926 – Western Electric en Warner Bros. kondig Vitaphone aan – 'n proses om klank by film te voeg.
- 1968 – 'n Boeing 707 van die Suid-Afrikaanse Lugdiens val tydens opstyging uit
Windhoek, Suidwes-Afrika (tans Namibië), met 123 sterfgevalle. - 1972 – Apollo 16, 'n bemande ruimtetuig, land op die maan.