Sjabloon:Taksoboks2/doc
Dié sjabloon is basies dieselfde as {{Taksoboks}}, maar sluit klades is vir die klassifikasie van byvoorbeeld dinosourusse. Die aanduiding van die klades is effens ingewikkeld; 'n mens sal na die sjabloon se rou teks moet kyk om te sien of jy klade1, klade2, klade3 ens. moet gebruik. Dit sal afhang van waar jy dit wil invoeg.
Gebruik
wysigGebruik die sjabloon so:
{{Taksoboks2 | name = ''Giraffatitan'' | fossil_range = [[Jura|Laat Jura]] {{Fossil range|150|145}} | other_names = | image_width = 225px | image = Giraffatitan brancai Naturkundemuseum Berlin.jpg | image_caption = Die skelet van ’n ''Giraffatitan'' (Natuurkundemuseum, [[Berlyn]]). | regnum = [[Animalia]] | phylum = [[Chordata]] | klade1 = [[Dinosauria]] | subordo = †[[Sauropodomorpha]] | klade6 = †[[Titanosauriformes]] | familia = †[[Brachiosauridae]] | genus = †''[[Giraffatitan]]'' | genus_authority = (Paul, 1988) | binomial = †''Giraffatitan brancai'' | binomial_authority = (Janensch, 1914) | synonyms = Voorheen ''Blancocerosaurus'' }}
Dit sal gee:
Giraffatitan Tydperk: Laat Jura 150–145 m. jaar gelede | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Die skelet van ’n Giraffatitan (Natuurkundemuseum, Berlyn). | ||||||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
| ||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
†Giraffatitan brancai (Janensch, 1914) | ||||||||||||||
Sinonieme | ||||||||||||||
Voorheen Blancocerosaurus |