Sjabloonbespreking:Gebruikersbydraes

Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Morne

Sou dit nie beter wees om te sê nuwe artikels "geskep" pleks van "gedoen" nie? Hoe doen 'n mens 'n artikel? Morne (kontak) 22:03, 19 Februarie 2015 (UTC)Beantwoord

Jy skep hom, en dan is hy gedoen. :) Winston (kontak) 23:01, 19 Februarie 2015 (UTC)Beantwoord
Gmf. Morne (kontak) 12:38, 20 Februarie 2015 (UTC)Beantwoord
Terug na "Gebruikersbydraes"-bladsy.