Slag van Sunnyside

Die Slag van Sunnyside het op 1 Januarie 1900 naby die gehuggie Salt Lake, sowat 40 km noord van Belmont, Kaapkolonie, Suid-Afrika, plaasgevind. Die Boeremagte kon nie daarin slaag om die Britse magte te stuit nie.

Slag van Sunnyside
Datum 1 Januarie 1900
Ligging Naby Belmont, Kaapkolonie
Resultaat Britse oorwinning

Sien ookWysig

BronWysig