Solanum africanum
Plantspesie
Die dronkbessie (Solanum africanum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal, die Oos- en die Wes-Kaap. Die struik word tot 3 m hoog en blom reg deur die jaar. Die bessie is persswart en word tot 15 mm in diameter. Die plant is deel van die fynbos.[1]
Dronkbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Solanum |
Spesie: | S. africanum
|
Binomiale naam | |
Solanum africanum Mill., (1768)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4