Somaliese Diaspora
Die Somaliese diaspora verwys na uitgewekene Somaliërs wat in die gebiede van die wêreld woon wat tradisioneel nie bewoon was deur hul etniese groep nie. Die burgeroorlog in Somalië het veroorsaak dat die grootte van die Somaliese diaspora aansienlik toegeneem het, omrede baie Somaliërs verskuif het van Groter Somalië na hoofsaaklik die Midde-Ooste, Europa en Noord-Amerika.
Somaliërs | |
---|---|
Totale bevolking: | 16-20 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Ethiopië: 4.6 miljoen Kenia: 2.4 miljoen Djiboeti: 464 400 Verenigde Koninkryk: 108 000 Verenigde State: 85 700[3] Swede: 57 752[4] Suid-Afrika: 40 000[5] Saoedi-Arabië: 20 000[8] |
Taal: | Somalies |
Geloofsoortuiging: | Oorwegend Islam |
Verwante etniese groepe: |
Verwysings
wysig- ↑ Shire, Saad A. Transactions with Homeland: Remittance. Bildhaan. Somali migrant population, Middle East including Yemen.
- ↑ "Ontario Municipal Election: Somali Canadian Prospective". Hiiraan Online (in Engels). 10 November 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 8 Julie 2013.
- ↑ Survey: Nearly 1 in 3 US Somalis live in Minnesota
- ↑ "Statistics Sweden - Foreign-born and born in Sweden".
- ↑ Jinnah, Zaheera. "Making Home in a Hostile Land: Understanding Somali Identity, Integration, Livelihood and Risks in Johannesburg" (PDF). J Sociology Soc Anth, 1 (1-2): 91-99 (2010). KRE Publishers. Besoek op 6 Maart 2014.
- ↑ Statistics Netherlands
- ↑ Statistics Norway
- ↑ "Dubai's Somali diaspora hope for change". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 5 Augustus 2015.
- ↑ StatBank Denmark
- ↑ IOM - Finland[dooie skakel]
- ↑ "Australian Bureau of Statistics". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2015. Besoek op 5 Augustus 2015.
- ↑ "Official demographic statistics in Italy - ISTAT". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2018. Besoek op 5 Augustus 2015.
- ↑ Fakhr, Alhan (15 Julie 2012). "Insecure once again". Daily Jang. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2018. Besoek op 10 November 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |