Soutpansnek
Soutpansnek (ook Salt Pan's Nek) is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat noordoos van Jansenville op die R75 na Graaff-Reinet lê.
Soutpansnek | |
Koördinate: 33°14′49″S 24°50′13″O / 33.24694°S 24.83694°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Jansenville en Wolwefontein |
Pad | R75 |