Sparaxis villosa
plantspesie
Sparaxis villosa is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Piketberg en vanaf die Olifantsrivier-vallei tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het reeds 70% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en stedelike ontwikkeling maar kom nog algemeen voor. Die bedreiging bestaan steeds.
Sparaxis villosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | S. villosa
|
Binomiale naam | |
Sparaxis villosa (Burm.f.) Goldblatt, (1992)
| |
Sinonieme | |
|