Verskil tussen weergawes van "Clupeidae"

6 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Kategoriseer visse using AWB
(→‎Genera: Nuwe spesie)
k (Kategoriseer visse using AWB)
 
==Kenmerke==
Die familie is van gemiddelde grootte (6 - 28 cm) en almal is silwerkleurig. Die liggaam is redelik plat en dit lyk asof elke vis 'n kiel onder by die pens het. Die visse het nie 'n [[sylyn]] nie. Die meeste visse van die familie kom in skole voor naby die oppervlakte, een van die redes vir die familie se kommersiële waarde. Die vis word geblik en gesout vir menslike verbruik en word ook as dierevoedsel gebruik.
 
== Genera ==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
 
[[Kategorie:VisseBeenvisse]]
 
[[ar:أسماك الكلوبيداي]]
13 247

wysigings