Kgoši Mampuru II-bestuursgebied: Verskil tussen weergawes

→‎C-Max: Skakel
No edit summary
(→‎C-Max: Skakel)
Die bekende maksimum-sekuriteitsafdeling, C-Max, is in die kompleks geleë. Hierdie afdeling is spesifiek ontwerp vir gewelddadige en ontwrigtende gevangenes wat in terme van die Suid-Afrikaanse Strafproseswet as gevaarlik geklassifiseer is. Gevangenes word 23 uur per dag in afsondering opgesluit. Gespesialiseerde toerusting word gebruik, soos elektriese skilde wat deur die wagte gedra word. Dit bestaan ​​uit twee rye van vyftig selle elk.
 
In November 2006 word Annanias Mathe die eerste persoon om uit C-Max te ontsnap. Mathe het militêre opleiding tydens die burgeroorlog in Mosambiek ondergaan. Hy het sy lyf met [[petroleumjellie]] (Vaseline) gesmeer en deur sy selvenster (20 cm by 60 cm) geglip. Hy het op meer as 50 aanklagte, waaronder moord, verkragting, gewapende roof en kaping tereggestaan.<ref>{{cite web |url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/6165000.stm |title= S Africa manhunt after jailbreak |accessdate=2006-11-20 |format= |author=BBC News | authorlink=BBC News | date=2006-11-20}}</ref> Hy is twee weke later ná 'n uitgebreide soektog weer gevange geneem.<ref>{{cite web |url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/6205818.stm |title= S Africa's 'most-wanted' caught |accessdate=2006-12-04 |format= |author=BBC News| authorlink=BBC News | date=2006-12-04}}</ref>
 
== Galgmuseum ==