Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

101 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
==Spoorgebruik==
[[Lêer:Shosholoza Meyl at Quarry.jpg|duimnael|300px|Die Shosholoza Meyl by Quarry naby [[Touwsrivier]].]]
Shosholoza Meyl treine loop op die [[Kaapspoor]] (spoorwydte van 1067 mm) hoofstroomspoorlyn van [[Transnet]]. Die treine word deur [[lokomotief|lokomotiewe]] getrek. Die meeste roetes is vol-geëlektrifiseerde 3 kV DC[[Gelykstroom|GS]] en 25 kV AC [[Wisselstroom|WS-stelsels]], met gewoonlik klas{{nowrap|[[Klas 6E16E-lokomotief|Klas 6E1-lokomotiewe]]}} op die 3 kV-stelsel en {{nowrap|[[Klas 7E-lokomotief|klas 7E1]]}} op die 25 kV-stelsel. Diesel word vir die [[Johannesburg]] - [[Port Elizabeth]] treine tussen [[Bloemfontein]] en [[Noupoort]] gebruik, en op die [[Durban]] - [[Kaapstad]] treine tussen Bloemfontein en [[Kimberley, Noord-Kaap|Kimberley]]. Voor 2002 was die Pretoria - Kaapstadtreine ook deur diesellokomotiewe tussen Kimberley en [[De Aar]] getrek.
 
==Samestele==
79 049

wysigings