Trein: Verskil tussen weergawes

80 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
No edit summary
 
=== Volgens aandrywing ===
[[Lêer:Train wreck at Montparnasse 1895.jpg|duimnael|links|Montparnasse 1895]]
==== Stoomtreine ====
Die eerste geslaagde stoomtreindiens is in 1825 in Engeland ingestel. [[Stoomlokomotief|Stoomtreine]] het 'n stoker aanboord, wat die vuur moet stook om die stoom wat die trein aandryf te lewer. Namate dieseltreine meer gewild geraak het, het stoomtreine in onbruik verval.
22 781

wysigings