Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

8 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
Hoi Jaap!
(Hoi Jaap!)
'n '''Vetplant''' is 'n plant wat vermag om in sy blare, stingels, stamme of wortels vog te stoor.
 
Vetplante kom veral in droë gebiede soos halfwoestyne voor, wat min maar tog reëlmatig reën kry en Suid-Afrika het 'n groot verskeidenheid van hulle, veral in die [[Sukkulente Karoo]] wat na hulle genoem is. Die vermoë om water te stoor word sukkulensie genoem en dit kan op verskillende maniere gebeur. Van die plante stoor dit net in dik vlesige blare. Ander plante hetmet glad geen blare en stoor dit in stingels of die stam, ensomeer.
 
Die begrip "Succulentae" is eerseerste deur die Switserse plantkundige Johann Bauhin ingevoer isin sy ''Historiae plantarum universalis'' wat in 1619, ná sy dood, verskyn het. Hy het genusse soos ''Portulaca'', ''Aloe'' en ''Crassula'' in sy 'takson' ondergebringgeplaas. Hierdie plante is nogtans gladgeensins nie nouverwantverwant nie, en vandag word sy takson nie meer erken nie.<ref>''Advances in Botanical Research, Volume 55'' {{Outeur|Jean-Claude Kader, Michel Delseny}} Academic Press, 2010, ISBN 0-12-380869-3, 9780123808691</ref> Sukkulensie tree in 'n groot getal plantfamilies op. Plantfamilies wat sukkulensie vertoon is byvoorbeeld die [[vygies]], die [[Euphorbiaceae|nabome]] en die [[kaktus]]se.
 
Daar is metodes om te meet hoe sukkulent 'n plant is, soos die [[hidrouliese kapasitansie]] of die [[sukkulensie-indeks]].
93 180

wysigings