Verskil tussen weergawes van "Keiser"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
Sjina→China
(Sjina→China)
'n Keiser kom gewoonlik aan bewind wanneer een van sy ouers sterf. In sommige lande stem mense vir 'n nuwe keiser vanuit 'n lys van kandidate.
 
Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die [[Keiser van Japan]]. Oor die geskiedenis het verskeie lande op verskillende tye keisers gehad, insluitende [[Brasilië]], [[Meksiko]], [[Ethiopië]], [[Indië]], [[Iran]], [[Korea]], [[SjinaChina]], die [[Duitse Keiserryk]], [[Oostenryk-Hongarye]], die [[Romeinse Ryk]], die [[Bisantynse Ryk]], die [[Ottomaanse Ryk]], [[Frankryk]] en die [[Russiese Ryk]].
 
== Eksterne skakels ==
83 344

wysigings