Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
In Augustus 2010 het Shosholoza Meyl hulle dienste opgeskort, na bewering as gevolg van kontrakprobleme (tussen Transnet en Prasa) of onbetroubare treine. Van die dienste is weer in November 2010 hervat.<ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/10/%e2%80%9cleaner%e2%80%9d-shosholoza-meyl-service/|accessdate=2010-10-31|title="LEANER" SHOSHOLOZA MEYL SERVICE | Railways Africa}}</ref><ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/11/shosholoza-meyl-services-reinstated/|accessdate=2010-11-27|title=SHOSHOLOZA MEYL SERVICES REINSTATED | Railways Africa}}</ref>
 
== Roetes ==
Shosholoza Meyl bedien die volgende roetes:
*[[Johannesburg]] – [[Kimberley]] – [[Kaapstad]]
*[[Johannesburg]] – [[Pietersburg]] (Polokwane) – [[Musina]]
 
== Spoorgebruik ==
[[Lêer:Shosholoza Meyl at Quarry.jpg|duimnael|300px|Die Shosholoza Meyl by Quarry naby [[Touwsrivier]].]]
Shosholoza Meyl treine loop op die [[Kaapspoor]] (spoorwydte van 1067 mm) hoofstroomspoorlyn van [[Transnet]]. Die treine word deur [[lokomotief|lokomotiewe]] getrek. Die meeste roetes is vol-geëlektrifiseerde 3 kV [[Gelykstroom|GS]] en 25 kV [[Wisselstroom|WS-stelsels]], met gewoonlik {{nowrap|[[Klas 6E-lokomotief|Klas 6E1-lokomotiewe]]}} op die 3 kV-stelsel en {{nowrap|[[Klas 7E-lokomotief|klas 7E1]]}} op die 25 kV-stelsel. Diesel word vir die [[Johannesburg]] - [[Port Elizabeth]] treine tussen [[Bloemfontein]] en [[Noupoort]] gebruik, en op die [[Durban]] - [[Kaapstad]] treine tussen Bloemfontein en [[Kimberley, Noord-Kaap|Kimberley]]. Voor 2002 was die Pretoria - Kaapstadtreine ook deur diesellokomotiewe tussen Kimberley en [[De Aar]] getrek.
 
== Samestele ==
Die treine word saamgestel uit drie soorte waens:
* ''Sleeper 4'': ses 4-persoon kompartemente en twee 2-persoon koepees, met stort- en toiletgeriewe.
Sedert 1 Julie 2006 het '''Shosholoza Meyl''' sy ''Sleepers'' en ''Sitters'' as afsonderlike treine bedryf. Vanaf 1 November 2006 is slaapwaens weer ingestel op uitgesoekte Ekonomietreine, al was hierdie besluit egter kort daarna omgekeer. Deesdae het die ekonomietreine weer net ''Sitter'' waens.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* [http://www.shosholozameyl.co.za Shosholoza Meyl se amptelike webtuiste]
297 108

wysigings