Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Gewapende Magte"

Sjina→China
(Sjina→China)
Amerika het 'n sterk tradisie van siviele beheer oor hul weermag. Die [[President van die Verenigde State|President]] is die weermag se opperhoof, en help om militêre beleid te vorm saam met die [[Verenigde State se Departement van Verdediging]] (DoD). Die DoD se hoof is die V.S. Sekretaris van Verdediging, wat 'n siviele persoon en kabinetslid is. Die Sekretaris van Verdediging is tweede-in-bevel van alle militêre magte, nét na die President, en dien as die hoofassistent van die President in alle verdedigingsake.
 
Die gewapende magte van die Verenigde State van Amerika is 'n belangrike instrument in die handhawing van die buitelandse beleid van die Verenigde State van Amerika en die globale posisie van die land is van kardinale belang. Die weermag is reeds vir dekades die beste toegerus, en na die ''People's Liberation Army'' van die [[Volksrepubliek van SjinaChina]], die tweede grootste militêre mag (personeelgewys) in die wêreld.
 
== Personeel in elke gevegskomponent ==
100 343

wysigings