Verskil tussen weergawes van "1967"

15 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
(→‎Sterftes: +Malcolm Sargent)
(→‎Gebeure: Skakel)
* 13 Maart – Die [[Rietbok (vliegtuig)|Rietbok]], 'n vliegtuig van die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]], verdwyn.
* [[23 April]] – [[Sojoes 1]] word gelanseer in ’n wentelbaan en vervoer ’n enkele [[ruimtevaarder]], kolonel [[Vladimir Komarov]], wat sterf wanneer die ruimtetuig val tydens terugkeer na die aarde.
* [[5 Junie]] – Die sesdaagse[[Sesdaagse Arabies-Israeliese oorlogOorlog]] begin.
* [[7 Junie]] – [[Israel]] val die Golan-hoogland binne.
* [[10 Junie]] – [[MiG-23]], Sowjetvegvliegtuig, se nooiensvlug.