Verskil tussen weergawes van "Relatiewe digtheid"

::<math>SG = \frac{\rho}{\rho_{lug}} = \frac{\frac{PM}{RT}}{\frac{PM_{lug}}{RT}} = \frac{M}{M_{lug}} \approx \frac{M}{29}</math>
 
Dus, wanneer die SG van gasse bepaal word, speel die druk en temperatuur van die gas nie 'n rol nie.
 
By die bepaling van die SG van vloeistowwe speel die temperatuur van die vloeistof wel 'n rol. Omdat vloeistowwe oor die algemeen baie min saampersbaar is, speel druk nie 'n noemenswaardige rol nie.
 
== Berekening van die digtheid van lug ==
3 520

wysigings