Houtskool: Verskil tussen weergawes

74 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(verbeter een sin)
No edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
 
 
Die voordeel met die gebruik van houtskool in plaas van om met hout vuur te maak, is die verwydering van die water en ander komponente, waardeur die houtskool by 'n hoër temperatuur verbrand. Ook die feit dat die verbrandingsproduk hoofsaaklik [[koolstofdioksied]] is, wat baie min rook veroorsaak. (Gewone hout gee 'n groot hoeveelheid stoom en onverbrande koolstofdeeltjies af - die roet in sy rook)
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Charcoal}}
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
[[Kategorie:Kooktegnieke]]
[[Kategorie:Brandstowwe]]
33 799

wysigings