Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

:{{ping|Oesjaar}} Ek dink dit kan pantserwerend of pantserafwerend wees. By ViVa kry jy pantserafweermyn, pantserafweergeskut. Maar eintlik praat mens ook van pantserkoeëls as jy na koeëls verwys wat deur pantser kan dring (WAT).[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:19, 9 Augustus 2020 (UTC)
::{{ping|Suidpunt}}, Ek verwys spesifiek na projektiele soos afgevuur deur tenks. Jammer, moes dit so gestel het. Die pantser weer af, die projektiel breek/dringdeur. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 19:55, 9 Augustus 2020 (UTC)
:{{ping|Oesjaar}} Ek weet nie of mens pantserprojektiel kan sê nie, maar ek sou. (Waar is al die landrotte as mens hulle nodig het? Arrrr!) [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:28, 9 Augustus 2020 (UTC)
12 792

wysigings