Juliana van Nederland: Verskil tussen weergawes

+foto
kNo edit summary
(+foto)
 
|kleur = #ccf
|titel = ''Prinses van die Nederlande, Aruba, Curaçao en Sint Maarten''
|beeld = StaatsieportretPrinses vanJuliana prinses Juliana1981.jpg
|beeld_wydte = 250px
|beeld_onderskrif = KoninginPrinses Juliana na haar abdikasie in 1981
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|20 = [[Christendom]], [[Protestantisme]]
}}
[[Lêer:Staatsieportret van prinses Juliana.jpg|duimnael|Prinses Juliana in 1937]]
'''Juliana Louise Emma Marie Wilhelmina van Oranje-Nassau''' ([[Den Haag]], [[30 April]] [[1909]] – [[Baarn|Soestdijk]], [[20 Maart]] [[2004]]) was vanaf 4 September 1948 tot en met 30 April 1980 die koningin van die Nederlande.
 
Sy het onder andere die titels prinses van die Nederlande, prinses van Oranje-Nassau, hertogin van Mecklenburg en prinses van Lippe-Biesterfeld gehad. Juliana was getroud met prins Bernhard van Lippe-Biesterfeld en het vier dogters saam gehad, [[Beatrix van Nederland|Beatrix]], Irene, Margriet en Christina. Beatrix het haar in 1980 as koningin opgevolg.
'''Juliana Louise Emma Marie Wilhelmina van Oranje-Nassau''' ([[Den Haag]], [[30 April]] [[1909]] – [[Baarn|Soestdijk]], [[20 Maart]] [[2004]]) was vanaf 4 September 1948 tot en met 30 April 1980 die koningin van die Nederlande.
 
Sy het onder andere die titels prinses van die Nederlande, prinses van Oranje-Nassau, hertogin van Mecklenburg en prinses van Lippe-Biesterfeld gehad. Juliana was getroud met prins Bernhard van Lippe-Biesterfeld.
 
Sy staan in 1949 [[soewereiniteit]] aan [[Indonesië]] toe.
110 669

wysigings